Uit 'n ander hoek 20 September 2020 - a podcast by RSG

from 2020-09-20T17:00

:: ::

Jean Oosthuizen wil by sy gaste weet hoe die toekoms van geloof of spiritualiteit lyk ná Covid-19, en hoe die pandemie mense se spiritualiteit beïnvloed? Sy gaste is die toekomskundige, dr. Piet Muller, en die geestelike leier, dr. Abel Pienaar.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG