Uit 'n ander hoek 23 Augustus 2020 - a podcast by RSG

from 2020-08-23T09:01

:: ::

Wat is die nut van gebed in die moderne tyd? Waarvoor bid mens vandag, en is daar iets soos gebedsgenesing? Dit is van die vrae waaroor Jean Oosthuizen met sy gaste, die teoloƫ prof. Hansie Wolmarans en Terblanche Jordaan gesels.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG