Uit 'n ander hoek 26 Julie 2020 - a podcast by RSG

from 2020-07-25T22:00

:: ::

Die meeste Christelike kerke bely hulle glo aan een algemene Christelike Kerk. Waarom is daar dan soveel verskillende Christelike denominasies, en hoekom skeur kerke? Jean Oosthuizen praat hieroor met twee NG-predikante, dr. Nadia Marais en ds. Michelle Boonzaaier.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG