Uit 'n ander hoek 27 September 2002 - a podcast by RSG

from 2020-09-27T17:00

:: ::

Hoe belangrik is ʼn oop gesprek oor geloof, en wat is die voorwaardes vir ʼn sinvolle openbare gesprek oor religie? Jean Oosthuizen gesels hieroor met die filosoof prof. Louise du Toit van die Universiteit Stellenbosch en ʼn voormalige NG predikant dr. Ben du Toit.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG