Uit 'n ander hoek 30 Augustus 2020 - a podcast by RSG

from 2020-08-30T17:00

:: ::

Die digters Lina Spies en Daniel Hugo vertel waarom wil hulle nie bekendstaan as Christelike digters nie. Jean Oosthuizen wil by hulle weet wat die verskil is tussen Christelike gedigte en religieuse of geestelike gedigte.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG