Uit 'n ander hoek 30 Desember 2018 - a podcast by RSG

from 2018-12-30T17:00

:: ::

Ahimsa is een van die belangrikste beginsels in die Hindoegeloof en ander Oosterse lewensfilosofieë soos Boeddhisme. Dit is ʼn lewenswyse geskoei op eerbied en geweldloosheid teen alle vorms van lewe. Jean Oosthuizen gesels hieroor met twee Hari Krishna's, dr Irene Brand of Kamala-sita Dasi soos wat sy nou bekend is, en Axl Maas.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG