Uit 'n ander hoek 5 Julie 2020 - a podcast by RSG

from 2020-07-05T17:00

:: ::

Die Covid-19-pandemie maak ons opnuut bewus van ons weerloosheid, en laat mens onwillekeurig nadink oor die dood. Jean Oosthuizen gesels met praktiese teoloog, prof. Cas Weppener, en die Oud-Testamentikus, prof. Sakkie Spangenberg, oor hulle siening van die dood, en die rol wat godsdiens speel in mense se siening van die dood.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG