Uit 'n ander hoek 6 Januarie 2019 - a podcast by RSG

from 2019-01-06T17:00

:: ::

Die tien gebooie is deel van ʼn lang lys wette in die Bybel, maar waar kom dit vandaan en wie het dit regtig geskryf? Jean Oosthuizen wil by twee Ou Testament-kenners, proff. Louis Jonker en Sakkie Spangenberg, meer weet oor die relevansie van die Bybelse wette.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG