Uit 'n ander hoek 9 Augustus 2020 - a podcast by RSG

from 2020-08-09T10:45

:: ::

Rassisme steek oral in die samelewing kop uit. Jean Oosthuizen wil by sy gaste weet hoe staan sake hieroor in die kerk. Sy gaste is Etienne Snyman van die NG Kerk en Hanzline Davids van die Verenigende Gereformeerde Kerk.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG