Uit 'n ander hoek - a podcast by RSG

from 2017-09-17T17:00

:: ::

Hoe vind mens troos wanneer jou kind vermoor word, of jou vrou sterf skielik in ? motorongeluk, en maklike antwoorde vanuit die godsdiens of die kerk maak nie meer sin nie? Jean Oosthuizen gesels met die skrywer Douwleen Bredenhann wie se dogter 30 jaar gelede wreed deur ? buurseun in hulle erf vermoor is, en ? gewese NG dominee Petrus Kühn wie se vrou onlangs in ? motorongeluk oorlede is.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG