Afrikaans en Nederlands(Kerrie en Borrie!)? - a podcast by William Sezoe

from 2020-02-02T18:27:46

:: ::

Afrikaans en Nederlands! Ek gesêls hierdie week saam met Annie Burger van die Departement Afrikaans en Nederlands. Ons kyk na die oorsprong van Afrikaans. Giselle Botha vermaak ons met ń voorlesing - in Nederlands! Musiek word verskaf deur Bensound. Jy kan gerus gaan loer op www.bensound.com vir meer! Mooi week en lekker luister!

Further episodes of Vir Afrikaans Met Sezoe!

Further podcasts by William Sezoe

Website of William Sezoe