Podcasts by Vir Afrikaans Met Sezoe!

Vir Afrikaans Met Sezoe!

Op pad met Afrikaans.

Further podcasts by William Sezoe

Podcast on the topic Kunst

All episodes

Vir Afrikaans Met Sezoe!
Tracey Lange is trots Afrikaans! from 2020-02-24T09:05:14

Tracey Lange is trots Afrikaans. Ek het hierdie week gaan inloer by die pragtige, Tracey Lange. Tracey is die aanbieder van Tussen ons op Kyknet en kie en ook BRAVO op Kyknet. Tracey het ook die gr...

Listen
Vir Afrikaans Met Sezoe!
Voorlesing deur Shemoné! from 2020-02-15T08:23:55

Shemoné Bokhary van die storietuin doen vir ons ń voorlesing! Bring jou kinders nader en luister na hierdie mooi storie.

Listen
Vir Afrikaans Met Sezoe!
Taalmonument vier 45jaar! from 2020-02-09T19:12:27

Die Taalmonument vier vanjaar hul 45ste bestaansjaar! Ek gesêls met Sybrandus van die ATM. Chareldine (VVA) en Lise Beyers (Paarl Post) stuur ook hul verjaarsdagwense vir die ATM!

Listen
Vir Afrikaans Met Sezoe!
Afrikaans en Nederlands(Kerrie en Borrie!)? from 2020-02-02T18:27:46

Afrikaans en Nederlands! Ek gesêls hierdie week saam met Annie Burger van die Departement Afrikaans en Nederlands. Ons kyk na die oorsprong van Afrikaans. Giselle Botha vermaak ons met ń voorlesing...

Listen
Vir Afrikaans Met Sezoe!
Lees Is ń #GEES @K@ WOORDFEES!♡ from 2020-01-23T22:18:24

Is die einde dalk naby vir gedrukte media? Ons fokus spesifiek op leesboeke hierdie week. Chareldine van die VVA en Shemoné aan die Weskus gee hul insae oor hierdie week sé boud op die spyskaart!

Listen
Vir Afrikaans Met Sezoe!
Jeug In AFRIKAANS. from 2020-01-13T18:55:55

Lathan, Rodney en Zebulon van die Paarl gesels hierdie week oor hul doendinge in Afrikaans. Skakel elke week in vir vars en plaaslike stories in Afrikaans en vir Afrikaans!

Listen
Vir Afrikaans Met Sezoe!
Vir AFRIKAANS! from 2020-01-07T14:08:44

Vir Afrikaans - jou weeklikse padkos of te wel potgooi saam met William Sezoe. Ek bring vir jou elke week iets vars oor Afrikaans en in Afrikaans. Ek voer onderhoude met finominale mense wat hul st...

Listen