Vir AFRIKAANS! - a podcast by William Sezoe

from 2020-01-07T14:08:44

:: ::

Vir Afrikaans - jou weeklikse padkos of te wel potgooi saam met William Sezoe. Ek bring vir jou elke week iets vars oor Afrikaans en in Afrikaans. Ek voer onderhoude met finominale mense wat hul stories deel in Afrikaans. Ek bring ook vir jou die nuutste oor Afrikaans op die Universiteit van Stellenbosch - só hou dié spasie dop!

Further episodes of Vir Afrikaans Met Sezoe!

Further podcasts by William Sezoe

Website of William Sezoe