Geloof is om te kan sien - a podcast by Vlottenburg VGK

from 2020-07-13T16:00:34

:: ::

Ontnugtering en donkerte beperk ons visie - dit bring angs. Vanuit Johannes 20:1-18 leer ons dit is nie meer, “sien-is-glo” nie. Selfs te midde van die grendelstaat, bely ons Jesus het Opgesstaan - ook vandag, 12 April 2020.

Further episodes of VlottenburgVGK

Further podcasts by Vlottenburg VGK

Website of Vlottenburg VGK