Podcasts by VlottenburgVGK

VlottenburgVGK

Saamgesels, saamgroei, en saamluister na stories van Vlottenburg VGK

Further podcasts by Vlottenburg VGK

Podcast on the topic Christentum

All episodes

VlottenburgVGK
Niks sal ons kan skei van God se liefde from 2023-08-02T05:28:33

Jayson Gribble praat nav Rom 8 en die storie van Josef oor God se liefde.

Listen
VlottenburgVGK
Genadeboer from 2023-07-23T13:02:35

God boer net genade. Selfs as boosheid oortyd werk is God nog steeds in beheer.

Listen
VlottenburgVGK
Leierskap in komplekse tye from 2021-07-21T21:20:53

Wat kan ons leer (ook) uit die foute van antieke konings? 1 Sam 13 en verdere hoofstukke is geskiedenis uit die wel en weë van Israel se eerste konings

Listen
VlottenburgVGK
‘n Seisoen vra nuwe aksente from 2021-07-18T21:15:39

Nuwe tema oor hoe leierskap ‘n verskil maak in nuwe tye.

Listen
VlottenburgVGK
Moedersdag in die lig van Paasfees from 2021-05-24T19:48:44

Selfs kosbare momente soos Moedersdag moet verstaan word in die lig van Paasfees. Hand 10

Listen
VlottenburgVGK
Ware Vryheid vanuit die Paasfees from 2021-05-23T20:50:54

Paasfees is ‘n seisoen waar die gemeente en gelowiges leef vanuit die Opstanding. Ook ware vryheid word ‘n moontlikheid. Ons lees Hand 3:12-19

Listen
VlottenburgVGK
Lewe vanuit Paasfees. from 2021-04-18T15:27:56

Wat beteken Paasfees vir ons? Hoe is die lewe na die opstanding van Jesus Christus? In hierdie episode kyk ons na die kerk in Handelike 4:32-37 en vra die vraag, hoe leef gelowiges van uit Paasfees.

Listen
VlottenburgVGK
Oorgange: Waar is God en waarheen lei God ons? from 2021-03-03T20:47:24

Ons leer lesse uit die lewe van Samuel (1 Sam 8:6-7) en hoe God ons lei asook waarheen God ons lei. Musiek deur Matt Redman (Heart of Worship, It is Well with my Soul)

Listen
VlottenburgVGK
Geestelike fondasies vir oorwinning. from 2021-02-07T09:14:12

Ons deel gedagtes vanuit die boek Samuel oor die geestelike fondasies vir oorwinning. Lees 1 Sam 7 en gesels saam! Musiek deur Kainos Music Ministry en Vision X (Julian Manuel)

Listen
VlottenburgVGK
Wat is God besig om te doen - in hierdie tyd? from 2021-01-31T09:40:42

Ons voel soms dat ons eensaam, onseker is en dan voel mens soms, waar is God? Ons tema is vandag, Wat is God besig om te doen, in hierdie tyd? Volgens 1 Sam 5 word gedagtes gedeel. Musiek: “Wonderf...

Listen
VlottenburgVGK
Waartoe roep God ons? from 2021-01-25T18:39:06

Ons gaan voort met ons reeks oor vraag wat hoor ons God sê en waartoe word ons geroep. Ons dink na oor Samuel en watter lesse ons kan leer.

Listen
VlottenburgVGK
Onderskei God se stem from 2021-01-18T18:05:04

Hoe onderskei mens God se stem in hierdie tyd? Dis die tweede Sondag na die fees van Epifanie (die verskyning van God). Waartoe roep God ons? Ons lees 1 Sam 3:1-21.

Listen
VlottenburgVGK
Prys God - ‘n Nuwe jaar! from 2021-01-17T15:44:50

Volgens Ps 29 kan ons God prys en aanbid vir ‘n jaar. Ja, die uitdagings is daar, maar God regeer. Agtergrondsmusiek: “Wonderful Gospel Sax”; New Vision Music (c)

Listen
VlottenburgVGK
Oujaarsboodskap from 2021-01-02T15:56:14

Oujaar 2020 is verby. Of is dit? Hoe navigeer ons die oorgange met die lesse van ‘n Globale pandemie? Jeremia (8:4-9:1 ) moes dit hanteer. Watter lesse kan ons ook leer?

Listen
VlottenburgVGK
Uitgespaar - deur die genade from 2020-12-27T07:24:31

Op die laaste Sondag van 2020 ... ‘n uiters moeilike jaar, kom God en hy stap saam met ons ... soos Hy met die antieke volk gestap het.

Listen
VlottenburgVGK
God floreer ook in nuwe tye ... from 2020-12-26T21:01:07

In ‘n nuwe situasie is daar verskillende boodskappe. Soos in die Bybelse tyd kan God ook nou hier, selfs deur sy gemeente floreer ....

Listen
VlottenburgVGK
God doen ‘n nuwe ding from 2020-10-07T21:03:13

Selfs, en veral in ons woestyn ervaringe kom God en doen ‘n nuwe ding. Luister op ‘n nuwe manier na Exodus 20.

Listen
VlottenburgVGK
God sorg, selfs in die woestyn. from 2020-09-30T17:33:20

Soms is ons verby ons menslike laaste .... Is God ook daar?

Listen
VlottenburgVGK
Om weer te kan droom from 2020-09-17T12:03:44

Ons nader die einde van die grendelstaat. Vanuit Jes 53:4-5 is God by ons op ‘n spesifieke wyse ... om oor ‘n nuwe toekoms te droom.

Listen
VlottenburgVGK
Die wil van God? from 2020-09-02T15:09:02

Hoe moeilik is dit om wil van God te verstaan. Veral as daar lyding ter sprake is.

Listen
VlottenburgVGK
Ons hulp vandag from 2020-08-27T20:04:29

Hoe leer ons om weer te glimlag? Ons dink na oor Ps 124 veral binne die konteks van ons onsekerheid, in die konteks van lyding.

Listen
VlottenburgVGK
God kan meer doen ... from 2020-08-19T18:08:04

Hoe kan vroue negatiwiteit oorkom? Dr Benita Nel deel uit Ef 3:20-21 die geheim ... Sy deel uit haar eie ervaring.

Listen
VlottenburgVGK
Littekens van genade from 2020-08-12T15:26:10

Dis Vrouemaand en ons dink na oor ‘n geskiedenis van seer, lidtekens ... Jakob, die bedrieër het ook littekens gedra ... binne in en op sy lyf ... hy het gegroei daardeur ...

Listen
VlottenburgVGK
God staan vir jou in from 2020-07-26T09:00:01

Soms het mens net nie krag nie, nie woorde nie. Jy weet selfs nie wat om te bid nie. God sal in so ‘n situasie intree volgens Rom 8:25-28. Lirieke van “In Harm’s Way”. (Bebe Winans)

Listen
VlottenburgVGK
Lyding kan lei tot groei from 2020-07-26T07:41:12

Lyding is nie die einde nie. Hoe kan mens sin maak selfs na en deur ‘n traumatiese ervaring? Lees Rom 8:18-24

Listen
VlottenburgVGK
Groei, selfs deur Hindernisse from 2020-07-22T19:16:38

Hindernisse - vuurproewe kom op ons pad. Uit 1 Pet 4:12-19 leer ons dat God kan pyn gebruik tot ons groei. “Obstacles”, is soms die pad na groei.

Listen
VlottenburgVGK
Hemelvaart in Moderne tyd? from 2020-07-19T21:26:42

Christene glo Jesus het lekkerlik “opgevaar” na die Hemel. Wat beteken dit vandag - in ‘n sekulere konteks? Ons dink na oor die betekenis van Ef 1: 15-23.

Listen
VlottenburgVGK
Om anders te dink ... from 2020-07-17T19:04:21

Onregverdige en onskuldige lyding laat ons soms twyfel of ons die regte ding doen. Jesus se lyding gee ander denkwyse oor ons lyding. Dit gee ‘n nuwe verstaan van menswees (James Cone).

Listen
VlottenburgVGK
Opstanding en Hoop from 2020-07-16T13:47:56

Ons hoop is geanker in die Opstanding van Jesus Christus uit die dode. Na paasfees kan gelowiges - selfs in die aangesig van Covid-19 bly hoop - selfs waar die dood ingetree het.

Listen
VlottenburgVGK
Geloof is om te kan sien from 2020-07-13T16:00:34

Ontnugtering en donkerte beperk ons visie - dit bring angs. Vanuit Johannes 20:1-18 leer ons dit is nie meer, “sien-is-glo” nie. Selfs te midde van die grendelstaat, bely ons Jesus het Opgesstaan -...

Listen
VlottenburgVGK
“Goeie” Vrydag in Covid-19? from 2020-07-10T11:08:03

Nog 14 dae meer is afgekondig van inperking. Wat kan “goed” wees in afsondering, inperking en stil word? Op 10 April 2020, op “Goeie” Vrydag hoor ons van die lied van die lydende kneg (Jes 52:13-53...

Listen
VlottenburgVGK
Geloof van die geknakte riete from 2020-07-09T11:23:38

Op Maandag van die Groot Lydensweek - 6 April 2020, worstel geknakte riete met geloof. Maria was Jesus se voete op die vooraand van sy kruisiging; Ingrid Jonker worstel in diep vertwyfeling. Covid1...

Listen
VlottenburgVGK
Geloof waneer die wêreld krimp (E) from 2020-07-08T12:32:44

Hoe glo ons as ons wêreld kleiner word - soos tydens “Lockdown” - te midde van lyding? Ons tye, ook tydens Lydensweek 2020; ons lewe is in Gods hand (Ps 31: 9-15). Ons kan oorgee, ons kan ons lewe ...

Listen
VlottenburgVGK
VlottenburgVGK (Trailer) from 2020-07-07T17:04:10

Listen
VlottenburgVGK
Gelowig te midde van Covid19 from 2020-07-07T16:21:06

Op 29 Maart 2020, dis 3 dae in die “lockdown” (grendelstaat), maar ook vir gelowiges die 5de Sondag in Lydenstyd (“Lent”). Hoe leef ons volgens Eseg 37: 1-14 gelowig te midde van die pandemie?

Listen
VlottenburgVGK
Covid19 skud diep. from 2020-07-07T16:03:56

Die eerste episode op 22 Maart 2020, as verwelkoming en inleiding tot Vlottenburg VGK podgooi. Die Covid-19 grendelstaat het alles geskuif - daar is onsekerheid, maar volgens Jes 53, laat geloof on...

Listen