Geloof van die geknakte riete - a podcast by Vlottenburg VGK

from 2020-07-09T11:23:38

:: ::

Op Maandag van die Groot Lydensweek - 6 April 2020, worstel geknakte riete met geloof. Maria was Jesus se voete op die vooraand van sy kruisiging; Ingrid Jonker worstel in diep vertwyfeling. Covid19 sny diep in ons wese in. Wat beteken om te glo as ‘n geknakte riet?

Further episodes of VlottenburgVGK

Further podcasts by Vlottenburg VGK

Website of Vlottenburg VGK