WJWK 01 - Homoseksuele kwessies tussen die hof en die NG Kerk - a podcast by Riaan le Roux

from 2019-04-11T20:11:23

:: ::

Die NG Kerk was die laaste ruk in die koerante gewees en het weer opslae gemaak rakende die homoseksuele kwessies binne in die NG Kerk. die Kerk is hof toe gesleep en daar is heelwat verwarring oor wat eintlik aan gaan. Ons gesels met Alno oor wat eintlik aan die gang is.

Further episodes of Wat Jy Waar Kry

Further podcasts by Riaan le Roux

Website of Riaan le Roux