Podcasts by Wat Jy Waar Kry

Wat Jy Waar Kry

Welkom by Wat Jy Waar Kry, waar interessante dinge gebeur en ons oor lukrake goed gesels omtrent Christenskap, God en Geloof. Dit is hier waar gesprekke interessant raak!

Further podcasts by Riaan le Roux

Podcast on the topic Christentum

All episodes

Wat Jy Waar Kry
WJWK 09 - Wie sit op jou troon? from 2019-10-22T17:41:54

In hierdie kort episode gesels ek oor die tema van "God sit op die troon" wat ons in Openbaring 4 teëkom.

Listen
Wat Jy Waar Kry
WJWK 08 - Mindless Praise & Worship (Let jy op?) from 2019-10-22T14:42:12

 Alno het 'n artikel geskryf hier op Wat Jy Waar Kry oor die gevaar van "praise and worship". In hierdie podcast gesels...

Listen
Wat Jy Waar Kry
WJWK 07 - 10 Gebooie vir Social Media gebruik from 2019-07-24T07:37:04

In hierdie podcast gesels ons oor 'n artikel van die Anglikaanse kerk wat hul eie 10 gebooie of reëls uitgebring het vir hoe 'n mens Sosiale Media behoort te gebruik.

Listen
Wat Jy Waar Kry
WJWK 06 - Wat van Aborsie? from 2019-06-28T06:08:20

Ons gesels oor 'n artikel wat onlangs in die koerant was rakende aborsie en Michelle, die skrywer van die artikel, gesels saam met my oor die onderwerp.

Listen
Wat Jy Waar Kry
WJWK 05 - Dating, hoe vêr is te vêr? from 2019-05-08T07:42:22

In hierdie episode van Wat Jy Waar Kry, gesels ons 'n kortliks oor dating en die vraag, hoe vêr is te vêr?

Listen
Wat Jy Waar Kry
WJWK 04 - Konteks, konteks, konteks! from 2019-05-02T04:52:01

Hoekom moet ons verse binne konteks aanhaal? Hoekom is die konteks van 'n vers belangrik? Luister 'n bietjie na ons gesprek oor konteks waar ek (Riaan) met Alno en Charl Smit gesels.

Listen
Wat Jy Waar Kry
WJWK 03 - Hoe moet Christene oor verkiesings en regerings voel? from 2019-04-25T11:50:38

In hierdie episode gesels ons oor verkiesings en uit die aard van die saak oor regerings. Ek en Chris kyk na 'n paar verse wat vir ons leer oor hoe ons as Christene moet optree teenoor die reger...

Listen
Wat Jy Waar Kry
WJWK 02 - Is vergifnis belangrik? from 2019-04-17T21:33:13

Matteus 6:14-15 sê dat ons vergewe sal word as ons ander vergewe; dat as ons mense nie vergewe nie, dan vergewe die Vader ons ook nie. In hierdie potgooi gesels ons oor vergifnis en wat dit als ...

Listen
Wat Jy Waar Kry
WJWK 01 - Homoseksuele kwessies tussen die hof en die NG Kerk from 2019-04-11T20:11:23

Die NG Kerk was die laaste ruk in die koerante gewees en het weer opslae gemaak rakende die homoseksuele kwessies binne in die NG Kerk. die Kerk is hof toe gesleep en daar is heelwat verwarring ...

Listen
Wat Jy Waar Kry
WJWK 00 - Hello Daar! from 2019-04-03T20:03:51

Hierdie is ons eerste pot gooi en intro vir wie en wat Wat Jy Waar Kry is. Luister gerus!

Listen