WJWK 03 - Hoe moet Christene oor verkiesings en regerings voel? - a podcast by Riaan le Roux

from 2019-04-25T11:50:38

:: ::

In hierdie episode gesels ons oor verkiesings en uit die aard van die saak oor regerings. Ek en Chris kyk na 'n paar verse wat vir ons leer oor hoe ons as Christene moet optree teenoor die regerings wat aan bewind is en ook wat God van ons verwag. Dit is 'n bitter pil om dalk te sluk as ons siening oor verkiesings en die president in lyn moet bring met God se Woord.

Further episodes of Wat Jy Waar Kry

Further podcasts by Riaan le Roux

Website of Riaan le Roux